Uncategorized

E-BIKES: VIR ALMAL?

‘n Tydjie terug loop ek in Christoph Sauser vas by een van ons talle koffiewinkels op ons Stellenbosch en ek vra hom “Do you know what’s the similarity between you and an eighty-year-old Dutchman?” Die kampioen antwoord nie … toe gee ek maar die antwoord: “You both own an E-Bike.” […]