Die Groot Lem is hierdie maan weer besig om ’n paar vere rond te krap. Lees gerus verder oor die eerste vroue-fietsresies in Nederland. Onlangs in Amsterdam gee ’n goeie fietsvriend vir my ’n boek met die naam De Taal van de Fiets deur Wim Daniels.. Hoofstuk sewe begin soos […]
Tag: Groot Lem
Hoe om fiks te bly gedurende die winter
DIE GROOT LEM werk al verskeie jare aan planne om homself gedurende die koue Kaapse winters fiks en gesond te hou. Lees meer oor sy nuutste idee wat hom top-fiks by Lesotho Sky sal uitkry. Laas jaar het ek geskryf dat die winter nie gemaak is vir fietsry nie, maar […]
Waar was die Suid Afrikaners?
HENDRIK LEMMER vertel in hierdie uitgawe wat nou juis die probleem is met die SA-bergfietstoneel. Plaaslike sterre moet beter ondersteun word om nuwe hoogtes te bereik. Dis ’n vraag wat baie mense, mense wat fietsry volg of van die locals hier op my dorp wat bietjie die Wêreldbeker Cross Country […]
GRYP JOU FIETS EN “CROSS THE COUNTRY”
HENDRIK ‘GROOT LEM’ LEMMER vertel ons hierdie maand van sy tipe “cross country”. Hy verkies die toer- en verken deel veel meer. Die maand se topic verstaan ek nie lekker nie. Dis glo cross country. Nou as ek dit vertaal kom ek NIE uit by ’n klomp mense wat om […]
2018- VOORSPELLINGS
Die eerste fietse met 30 duim wiele kom uit en 29er pryse drop vinniger as die SA Rand nadat Nkosana president word. Jy kan jou nuwe Specialized of ‘n Epic entry met Bitcoin koop. Erik Kleinhans wen die eerste Gravel Bike World Champs wat obviously in die Karoo gehou word, […]
Die bike shop “issue”
Die GROOT LEM wonder hierdie maand hoekom party mense so sensitief is as jy dalk net per ongeluk by ’n ander fietswinkel as jou “gewone” een inloop. Daar is glo twee goed waaroor jy nie moet of mag praat op ’n braai nie, die een is politiek, die ander […]
DIE GROOT LEM: WATTER SPORT IS DIT DIE?
Hendrik ‘Groot Lem’ Lemmer vertel ons van sy dae as pioneer van die plaaslike sport van bergfiets ry. Toe ek in die laat 80’s begin het met die nuwe sport waar ons met geratte dikwiele op grondpaaie begin rondry het, bel een van die Afrikaanse vrouetydskrifte my vir ’n onderhoud. Dit […]