Tag: Varsity MTB

VARSITY MTB CHALLENGE

Ter voorbereiding vir my eerste Wines2Whales-resies wat binnekort plaasvind het ek en ’n vriend onlangs die Varsity MTB Challenge in die Paarl aangepak. WOORDE: FRANS LE ROUX / FOTO’S: ASEM ENGAGE Die tweede aanbieding van die FNB Varsity MTB-uitdaging het aan die einde van September by Nederburg-landgoed in die Paarl […]