Die Groot Lem

Hendrik ‘Groot Lem’ Lemmer is ‘n fietsry-kommentator en ‘n eiendoms-agent. Hy bly nog steeds in die tuiste van bergfietsry in Suid-Afrika, Stellenbosch, en as jy nie omgee or ‘n Twitter-oorlog of twee nie kan jy hom volg: @GrootLem

Krag- Lag

Words: Hendrik Lemmer Dertig jaar is ’n baie lang tyd in fietsry, vandat ons in 1989, 1990 rond begin cross countries jaag met oversize rame, undersize wiele waarvan die bande te hard gepomp was, geen voor of agter suspensie. Tot nou, die laaste week van Augustus 2019, waar wat 30 […]