Tag: Hillcrest Quarry

Renosters Trek Weer Saam

Elke jaar sodra lente aanbreek, kom ’n  groot groep “renosters” in die Weskus bymekaar en dan word daar op hulle bergfietse gejaag tot in die Kaap skryf Maritza Terblanche. Die Ride the Rhino is nie net nog ’n skoftewedren nie, maar ’n  geselligheidsgeleentheid vir elke tipe fietsryer, van sosiaal tot […]